07 July 2014

Fontana di Trevi

 Hoe dit moet lyk
 Hoe dit nou lyk. 
Blykbaar was daar baie klagtes dat mense se wense nie waar word as jy geld in die fontein gooi nie, so nou grawe hulle dit op om te sien waar die fout is.